Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Protea Bookstore Online
Forthcoming Titles Online Store Protea Bookhouse | Protea Boekhuis - Publications    Akademies | Academic    All Publications | Alle Publikasies    Biografie | Biography    Drama    Fiksie | Fiction    Filosofie | Philosophy    Fotografie | Photography    Genealogie | Geneology    Geskiedenis | History    Kinder & Jeug | Young readers    Kortfiksie | Short fiction    Kuns | Art    Literatuur | Literature    Musiek | Music    Poësie | Poetry    Politiek & Ekonomie | Politics & Economics    Regte | Law    Reis | Travel    Self-help & Kook | Self Help & Cookery    Sielkunde | Psychology    Tale | Languages    Teologie | Theology    Wetenskappe | Science
Uploading of titles still in progress...
books.jpg
Featured Products
Ek is maar Ene
Ek is maar Ene
R140.00


Vrypas
Vrypas
R180.00


Amper my Mense
Amper my Mense
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Bloot mens
View Full-Size Image


Bloot mens

Skrywer/Author: Manufacturer
Price per Unit (piece): R130.00


Ask a question about this product

Binding: Sag
Illustrasies: Nee
ISBN: 9781869193119
Publikasiejaar: 2009
Bladsye: 93

Die titel van hierdie bundel is veelseggend, want in hierdie debuut lê Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie, dié van mense na aan haar en ook dié van die nuwe politieke bewind. Sy skryf met ’n drif en vernuftigheid en voer die swakhede soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk dié van ’n menslike kyk na ander mense.

Wierenga steek egter nie in die persoonlike vas nie, maar takel op moedige wyse openbare kwessies. Wanneer sy dit het oor die onreg aan ander, die vernieling van die omgewing en die vernietiging van lewende wesens, skryf sy met ’n vreesloosheid en drif wat van hierdie bundel iets besonders maak. So skryf sy oor die uitkap van uitheemse bome:

bome my bome
julle ledemaat lank
en plooitjie
onder julle arms en bene
soos ons

en julle pers trosse
trane vloei
deur die strate
en julle krone lê kruise
op die grond 


Availability

In Stock: 15




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.


 
Login





Forthcoming Titles
Vos en Haas
Vos en Haas
Muise vol haar neusie
Muise vol haar neusie
Eendjie soek sy huis
Eendjie soek sy huis
Dierestories 1
Dierestories 1
Die drie vriende
Die drie vriende
Otters op die Bosveldplaas
Otters op die Bosveldplaas
Bettina Valentino
Bettina Valentino

List All Products


Advanced Search





Lost Password?
Forgot your username?
No account yet? Register

   

Shopping Cart
VirtueMart
Your Cart is currently empty.