Binding: Sag Illustrasies: Ja ISBN: 978-1-86919-289-1 Publikasiejaar: 2010 Bladsye: 248
Versamelde Boesmanstories 2 volg op die gewilde Versamelde Boesmanstories 1 (2009). Hierdie keer word Die Boesman self, sy sedes, gewoontes en bekwaamhede en Gemengde vertellings, mees van ’n avontuurlike aard, in een deel gepubliseer.
In Versamelde Boesmanstories 2 word onder andere vertel waarom Boesmans nie graag aan vreemdelinge uitwys waar hul watergate in die woestyn versteek is nie; hoe ’n Boesman hom met ’n “bekruipmus” vermom om wild te bekruip; hoe om gif te maak, en hoe verf gemeng word vir rotsskilderkuns.
Availability
In Stock:
10
Customer Reviews:
There are yet no reviews for this product. Please log in to write a review.