Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Protea Bookstore Online
Forthcoming Titles Online Store Protea Bookhouse | Protea Boekhuis - Publications    Akademies | Academic    All Publications | Alle Publikasies    Biografie | Biography    Drama    Fiksie | Fiction    Filosofie | Philosophy    Fotografie | Photography    Genealogie | Geneology    Geskiedenis | History    Kinder & Jeug | Young readers    Kortfiksie | Short fiction    Kuns | Art    Literatuur | Literature    Musiek | Music    Poësie | Poetry    Politiek & Ekonomie | Politics & Economics    Regte | Law    Reis | Travel    Self-help & Kook | Self Help & Cookery    Sielkunde | Psychology    Tale | Languages    Teologie | Theology    Wetenskappe | Science
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Amper my Mense
View Full-Size Image


Amper my Mense

Skrywer/Author: Serfontein, Dot
Price per Unit (piece): R150.00


Ask a question about this product

Binding: Sag
Illustrasies: Ja
ISBN: 978869193225
Publikasiejaar: 2009
Bladsye: 168

’n Versameling sketse soos dié word nie agter elke bossie uitgeskop nie. Dot Serfontein se sonderlinge humorsin laat die Vrystaatse geskiedenis herleef op ’n manier wat die leser sal bybly. Sy vertel spitsvondig wat die hemelsbreë verskil tussen ’n Oos- en ’n Wes-Vrystater is. En staaltjies wat afspeel rondom die Anglo-Boereoorlog, die Depressiejare en die 1914-Rebellie, laat jonger lesers met nuwe belangstelling terugkyk na ons erfenis. Karakters soos oom Joseph du Plessis, tant Martjie en Bart Krog – oftewel Baasbul van Afrika – word met humor en deernis beskryf, soos net Dot Serfontein dit kan doen. Hulle ís immers amper haar mense.      
Availability

In Stock: 12




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.



Recently Viewed Products

 
Account Login





   

Shopping Cart
VirtueMart
Your Cart is currently empty.