OUTEUR: Brenda Apsley
ILLUSTREERDER: Jeannette O’Toole
VERTALER: Carina Diedericks-Hugo
GENRE: Prente- en aktiwiteitsboek (3-6 jaar)
ISBN: 9781869193733
FORMAAT: 240 mm x 370 mm
BINDING: Hardeband met 30 sagte vilt-stukkies
AANTAL BLADSYE/PAGES: 10
Muisie ruik ’n lieflike, nuwe geur in die Pophuis. Sy volg haar nuuskierige neusie om uit te vind wat dit is.
When Mouse smells a lovely new smell in the Dolls’ House, she follows her twitchy little nose to find out what it is.