Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Takke | Branches
Pretoria Hatfield
Pretoria T.U.T
Pretoria Arcadia
Nelspruit
Stellenbosch
Potchefstroom
Vinnige Skakels | Quick Links
Manuskripvoorleggings | Manuscript submissions
Newsletter | Nuusbrief
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 
Home Forthcoming Titles Dierestories 1

PDFPrintE-mail


Dierestories 1
View Full-Size Image


Dierestories 1

Skrywer/Author: Blankenaar, Dale
Price per Unit (piece): Call for Pricing


Ask a question about this product

TITEL: Dierestories 1

OUTEUR: G.R. von Wielligh

ILLUSTREERDER: Dale Blankenaar

GENRE: Kinderboek

ISBN: 978-1-86919-281-5

SAGTEBAND met invou flappe

AANTAL BLADSYE: 96

Animal stories 1 is the first book in a series of animal stories compiled by G.R von Wielligh in 1917. Von Wielligh heard the stories from Khoi-Khoi narrators and wrote it down. These animal stories belong tot he oldest animal stories in Africa. In this edition the stories gets a new look thanks tot he beautiful illustrations of Dale Blankenaar.

Animal stories 1 is a compilation of 15 stories. We find out about the big war between the walking and the flying animals; we are told who gets crowned as the animal king and we meet sly Jakkals and poor, gullible Wolf. Dierestories 1 is die eerste in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawe kry die verhale ’n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar. Dierestories 1 bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieënde diere; wie die voëls, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met die skelm Jakkals en arme, dom Wolf.


Availability

This product is currently not available.



Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.



Recently Viewed Products

Latest Titles
Op die klein spoortjies
Op die klein spoortjies
R150.00

Muise volg haar neusie
Muise volg haar neusie
R100.00

Eendjie soek sy huis
Eendjie soek sy huis
R100.00

Diorama
Diorama
R140.00

Wat die water onthou
Wat die water onthou
R130.00

Ysterklou die ongelukkige seerower
Ysterklou die ongelukkige seerower
R90.00

Otters op die Bosveldplaas
Otters op die Bosveldplaas
R100.00

Otters se Koshuisstreke
Otters se Koshuisstreke
R100.00

Doppers en Filistyne
Doppers en Filistyne
R120.00

Salmaklak
Salmaklak
R140.00

Die Otters
Die Otters
R100.00

Bettina Valentino
Bettina Valentino
R100.00

 
Account Login
Please Login or Create your Account





Lost Password?
Forgot your username?
No account yet? Register

Forthcoming Titles
Die Wildewragtags
Die Wildewragtags
Die Storie van Wetenskap
Die Storie van Wetenskap
The Afrikaans of the Cape Muslims
The Afrikaans of the Cape Muslims
Vos en Haas
Vos en Haas
Dierestories 1
Dierestories 1
Die drie vriende
Die drie vriende