Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Protea Bookstore Online
Forthcoming Titles Online Store Protea Bookhouse | Protea Boekhuis - Publications    Akademies | Academic    All Publications | Alle Publikasies    Biografie | Biography    Drama    Fiksie | Fiction    Filosofie | Philosophy    Fotografie | Photography    Genealogie | Geneology    Geskiedenis | History    Kinder & Jeug | Young readers    Kortfiksie | Short fiction    Kuns | Art    Literatuur | Literature    Musiek | Music    Poësie | Poetry    Politiek & Ekonomie | Politics & Economics    Regte | Law    Reis | Travel    Self-help & Kook | Self Help & Cookery    Sielkunde | Psychology    Tale | Languages    Teologie | Theology    Wetenskappe | Science
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Suid-Afrikaanse Gids, Die
View Full-Size Image


Suid-Afrikaanse Gids, Die

Skrywer/Author: Manufacturer
Price per Unit (piece): R250.00


Ask a question about this product

Binding: Sag
Illustrasies: Ja
ISBN: 9781869193249
Publikasiejaar: 2009
Bladsye: 484

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.


Availability

In Stock: 8




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.



Recently Viewed Products

 
Account Login





   

Shopping Cart
VirtueMart
Your Cart is currently empty.