Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Takke | Branches
Pretoria Hatfield
Pretoria T.U.T
Pretoria Arcadia
Nelspruit
Stellenbosch
Potchefstroom
Vinnige Skakels | Quick Links
Manuskripvoorleggings | Manuscript submissions
Newsletter | Nuusbrief
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Diorama
View Full-Size Image


Diorama

Skrywer/Author: Manufacturer
Price per Unit (piece): R140.00


Ask a question about this product

TITEL: Diorama

OUTEUR: Johann Lodewyk Marais

GENRE: Poësie

ISBN: 9781869193652

HARDEBAND/SAGTEBAND: Sagteband

AANTAL BLADSYE:  72

 

Met hierdie bundel sluit Marais aan by sy bundel Aves wat uitsluitlik oor voëls gehandel het, maar in Diorama val die klem op diere. Marais is bekend daarvoor dat sy gedigte respek het vir wetenskaplike kennis: Die wetenskaplike name van spesies word by die gedigte gegee, die feite moet korrek wees en die habitatte waarin die diere, plante en voëls voorkom, word versigtig uitgebeeld. Hierdie bundel bevat ook gedigte oor die paleontologie en navorsers soos Jane Goodall, Richard Leakey en die Suid-Afrikaanse paleontoloog Philip Tobias. In ’n aantal gedigte kom aktuele kwessies soos grondhervorming en plaasaanvalle en die soms skreiende gevolge daarvan aan die bod:

 

En uiteindelik het ook ek

een van die uitgestorwenes

geword.

Met ’n ruwe mes, ’n Okapi,

het hulle na my hart gesteek

en het ek stadig doodgebloei. …

Tot hierdie stof sal ek terugkeer.

 

 

Availability

In Stock: 19




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.



Recently Viewed Products

Latest Titles
Op die klein spoortjies
Op die klein spoortjies
R150.00

Muise volg haar neusie
Muise volg haar neusie
R100.00

Eendjie soek sy huis
Eendjie soek sy huis
R100.00

Diorama
Diorama
R140.00

Wat die water onthou
Wat die water onthou
R130.00

Ysterklou die ongelukkige seerower
Ysterklou die ongelukkige seerower
R90.00

Otters op die Bosveldplaas
Otters op die Bosveldplaas
R100.00

Otters se Koshuisstreke
Otters se Koshuisstreke
R100.00

Doppers en Filistyne
Doppers en Filistyne
R120.00

Salmaklak
Salmaklak
R140.00

Die Otters
Die Otters
R100.00

Bettina Valentino
Bettina Valentino
R100.00

 
Account Login
Please Login or Create your Account





Lost Password?
Forgot your username?
No account yet? Register

Forthcoming Titles
Die Wildewragtags
Die Wildewragtags
Die Storie van Wetenskap
Die Storie van Wetenskap
The Afrikaans of the Cape Muslims
The Afrikaans of the Cape Muslims
Vos en Haas
Vos en Haas
Dierestories 1
Dierestories 1
Die drie vriende
Die drie vriende