Tuis | Home Wie is ons | About us Protea Publikasies | Publications Protea Boekwinkel Online Takke | Branches Fotogalery | Photo gallery Kontak ons | Contact us
 
 
 
Takke | Branches
Pretoria Hatfield
Pretoria T.U.T
Pretoria Arcadia
Nelspruit
Stellenbosch
Potchefstroom
Vinnige Skakels | Quick Links
Manuskripvoorleggings | Manuscript submissions
Newsletter | Nuusbrief
Featured Products
Die groot Afrikaanse heldeboek
Die groot Afrikaanse heldeboek
R150.00


 

PDFPrintE-mail


Wat die water onthou
View Full-Size Image


Wat die water onthou

Skrywer/Author: Manufacturer
Price per Unit (piece): R130.00


Ask a question about this product

Binding: Sag
Illustrasies: Nee
ISBN: 9781869193539
Publikasiejaar: 2010
Bladsye: 80

In hierdie bundel word verskillende vorms van water en die verband wat water met die mens het, verken: die see, riviere, mis, wolke, ys, wasem. Water is nie alleen die voorwaarde vir die bestaan van lewe nie, dit is die oerbron waaruit lewe ontwikkel het. Soos vloeiende water loop ’n verskeidenheid temas deureen in die bundel en word water juis ’n beeld van die veranderlikheid en onvastheid van dinge, gevoelens en idees. ’n Aantal reekse help die leser egter om afbakenings te kry: “die heiligheid van water” het sterk religieuse ondertone; in “die geduld van water” word ondersoek hoe waterverfskilderye iets van die vloeiing van kleure en beelde kan vaslê; in “Tema met veertien variasies” word vaste grond en vloeibaarheid gekontrasteer en in “Posisies op ’n bord” word die mens se terughunkering na die water waaruit hy gekom het, vergelyk met ’n skaakspel wat onverbiddelik voltrek word. Dié bundel vra konsentrasie, maar talle pragtige reëls in die bundel maak die lees die moeite werd:
Availability

In Stock: 11




Customer Reviews:

There are yet no reviews for this product.
Please log in to write a review.


Latest Titles
Op die klein spoortjies
Op die klein spoortjies
R150.00

Muise volg haar neusie
Muise volg haar neusie
R100.00

Eendjie soek sy huis
Eendjie soek sy huis
R100.00

Diorama
Diorama
R140.00

Wat die water onthou
Wat die water onthou
R130.00

Ysterklou die ongelukkige seerower
Ysterklou die ongelukkige seerower
R90.00

Otters op die Bosveldplaas
Otters op die Bosveldplaas
R100.00

Otters se Koshuisstreke
Otters se Koshuisstreke
R100.00

Doppers en Filistyne
Doppers en Filistyne
R120.00

Salmaklak
Salmaklak
R140.00

Die Otters
Die Otters
R100.00

Bettina Valentino
Bettina Valentino
R100.00

 
Account Login
Please Login or Create your Account





Lost Password?
Forgot your username?
No account yet? Register

Forthcoming Titles
Die Wildewragtags
Die Wildewragtags
Die Storie van Wetenskap
Die Storie van Wetenskap
The Afrikaans of the Cape Muslims
The Afrikaans of the Cape Muslims
Vos en Haas
Vos en Haas
Dierestories 1
Dierestories 1
Die drie vriende
Die drie vriende