Binding: Hard Illustrasies: Ja ISBN: 9781869193355 Publikasiejaar: 2009 Bladsye: 47
Vertaler: Alta Diedericks
Hier is dit nou! ’n Heerlike, groot eerste konsepteboek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel. Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer. Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!
Availability
In Stock:
9
Customer Reviews:
There are yet no reviews for this product. Please log in to write a review.