Binding: Hard Illustrasies: Ja ISBN: 9781869193348 Publikasiejaar: 2009 Bladsye: 69
Vertaler: Alta Diedericks
Kom val in die pad saam met Richard Scarry – skrywer van treffers soos My eerste boek van ALLES! en Die beste rympies ooit. Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand. Op pad maak hulle kennis met honderde rytuie – van ambulanse tot goggabusse!
Availability
In Stock:
13
Customer Reviews:
There are yet no reviews for this product. Please log in to write a review.