Binding: Hard Illustrasies: Ja ISBN: 9781869193829 Publikasiejaar: 2010 Bladsye: 32
Vertaler: Carina Diedericks-Hugo
In ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam. Op ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk. Wie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?
Availability
This product is currently not available.
Customer Reviews:
There are yet no reviews for this product. Please log in to write a review.