Binding: Sag Illustrasies: Ja ISBN: 9781869193263 Publikasiejaar: 2010 Bladsye: 36
Ysterklou, kaptein van die seerowerskip, Die Verwarde Meermin, het ’n groot reputasie onder sy mede-seerowers. Hy is helaas nie berug omdat hy so vreesaanjaend is nie, maar eerder omdat hy so ’n ongeluksvoël is. Hy en sy sjarmante broer, Silwerswaard, het albei ’n skatkaart en jaag teen tyd en die elemente om eerste die skat te vind. Gelukkig vir Ysterklou stel hy die slimme en vlugvoetige Robbie aan om hom te help. Die vraag is net: Weet die broers van die verrassing wat op hulle wag?
Availability
In Stock:
19
Customer Reviews:
There are yet no reviews for this product. Please log in to write a review.